Ek is in 2 geskeur

Ek is in 2 geskeur

die boom wat ons geplant het
het n reus geword

ons liefde vir mekaar
was soos die stam van ons boom

dit het fluks gegroei tot
daardie nag

toe die bliksemstraal
dit getref het en in 3 geskeur het

ek jy en die ander vrou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz