Ek is leeg Ek is leeg April 2, 2010 Elke letter elke woord elke sin elke blad geskryf oor my liefde vir jou jy het stram gebly my woorde lomp by die duisend toe ek eers digpraat begin jy verstaan met my pen op jou lyf skryf ek nou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!