Ek is nie een van die trop nie

Ek is nie een van die trop nie

die stof brand my oe

my gallop is anders
as die ander

ek beur vorentoe
die snot spat vrylik
in die hardloop

daar is nie tyd vir trane

as jy eenkant is
as jy kan liefhe
as jy vry is

kan jy

mens wees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz