Ek is nog steeds so vurig maar ‘n bietjie blitz laat my vlam opvuur

Ek is nog steeds so vurig maar ‘n bietjie blitz laat my vlam opvuur

my hout is so
‘n bietjie nat
my vlam so
‘n bietjie klam

maar as ek eers
vlam gevat het
is ek bang

dat ek jou gaan
uitbrand

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz