Ek is vasgevang in n tydgleuf

Ek is vasgevang in n tydgleuf

wat al hoe nouer word

nou weet ek hoe kosbaar tyd is
dit word al hoe minder

ek moet dit versigtig gebruik

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz