Ek kan meer skryf soos toe ek klein was Ek kan meer skryf soos toe ek klein was March 4, 2011 Spykerskrif op lei versigtige woorde maklik gekies in die eenvoudige lewe van 7 jarige maar nou gly my pen oor jare se las ek verlang terug na my 7de jaar toe my lei nog oor skrif kon gly Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!