Ek kan weer uitstal

Ek kan weer uitstal

Die romantiese somer
die erotiese somer
die ek het gewys somer

begin verdwyn op die horison
die winterwind waai

hals versteek
dy bedek

n depo tyd lê voor

niemand sien
kan nie begeer

maar die wete
ek kan weer uitstal

n skrale troos

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz