Ek kon nie anders nie ……4210

Ek kon nie anders nie ……4210

my hart het vertel
wat ek moes doen

ek het die scalpel
verkeerd gebruik

hy sal haar nie meer
bliksem nie

wie gaan kyk na die
vier honger kinders

ek buig my hoof
my GOD

hierdie

is vir U

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz