Ek lê naak Ek lê naak May 22, 2011 die band brand reuk ruk my terug oomblikke voor dit was ek in beheer gewees die witstreep teen my wang die hoe oktaan sis my been vasgeklem ek het beheer verloor My God ek het U reeds jare gelede verloor Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!