Ek mik hoog hierdie jaar

Ek mik hoog hierdie jaar

en hoop
die afstand tussen my en jou

is nie te ver
vir my ou boog nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz