Ek moet oorleef..

Ek moet oorleef..

ek is laasjaar se kuiken
vandag piep ek nog

maar my pa het my ma gedek
nou is daar nog n eier in die nes

nou kry die nuwe piep
als behalwe my res

ek skop my broer uit die nes!
ek vreet sy arendsnek

oorleef moet ek
die genepoel moet voort

die condor gryp my
vir sy chick

die genepoel
moet voort

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz