Ek ruik die wind

Ek ruik die wind

Wat aangesweef kom

die reuk van brood
ruk die honger
ek word versadig

die reuk van wyn
kom aangesweef
ek drink te veel

die reuk van braaivleis
kom aangesweef

ek vreet te veel
ek is versadig
ek is siek

die lied van die liefde
kom aangesweef

ek kry ‘n kans

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz