Ek ryk uit

Ek ryk uit

geld kan nie alles koop
lui die gesegde

maar die rooi vierwiel brul
kon jy nie weerstaan

wat myne was

dit was die laaste sien
van die rooi vierwiel brul

geld kan nie alles koop nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz