hoe dit sou gewees het
om jou warm asem
oor my wang te kon voel
om jou lippe saggies
teen my wang te kon voel
om jou oorverhitte lyf
teen my te kon gevoel het
maar ek wonder nog steeds
as ek jou sien
waarom jy nou
ysblok geword het
verkwalik jy my
nou nog
Leave a Reply
Be the First to Comment!