Ek sien weer die blomme

Ek sien weer die blomme

wanneer jy lag

die son skyn weer
in my lewe

maar as jy huil
pak die donker wolke

totdat jou trane reen

die reenboog vertel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz