Ek skryf in jou boek n woordgrens

Ek skryf in jou boek n woordgrens

saam dig ons

die grens tussen mens

is wreed en koud
die stene van haat , woede ,jaloesie

vorm die grens

ons breek die berlynse muur
steen vir steen

ons haat nie meer
ons sien mekaar

ons lag saam

en sien die nuwe wereld

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz