Ek skryf nie tussen die lyne nie (n valentyns gedig)

Ek skryf nie tussen die lyne nie (n valentyns gedig)

My berg klim ek
totdat ek my God ontmoet

ek se dit met vreugde

met die woes digters

praat ek so

in hierdie tyd
van opgewondenheid

moet n mens pylreguit wees

ek span my boog
my valenpyl is skerp geslyp

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz