Ek skryf vir jou met n stomp potlood

Ek skryf vir jou met n stomp potlood

Sodat jy nie mooi kan lees nie
en weet wat ek skryf nie

ek weet ek mag nie
jy weet jy mag nie

die potlood is al stomp
jy sal nie kan lees

ek het jou lief

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz