Ek staan agter die son en loer Ek staan agter die son en loer June 11, 2011 Hoe God die gordyn al groter ooptrek ek sien die wêreld al vroegoggend sonde doen eendag gaan God die gordyn nie ooptrek nie Hy is al moeg om na dieselfde prentjie te kyk Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!