Ek stap by Jesus verby

Ek stap by Jesus verby

die swart kruisboek
hou ek toe

want die sleutel na jou hart
kry ek nie

sondag na sondag
gaan ek na die toring kerk

hul woorde weergalm
in die leë gebou

die paar mensies sit hoopvol
en wag vir die sleutel
na die ewigheid

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz