Ek stap in jou huis in
Die donker gang somber
jy staan teen die lig afgeets
jy groet my donker
dis jou wereld
jy skel die lig
skuil veilig
ek skakel die lig aan
bleekwit staan jy daar
sonder sonstraal
jou bleekblou oe
vertel van alleen
jou lippe styfgeklem
vertel van jare se kners
my geesfakkel steek jy oor
ek lei jou
na die lig
Leave a Reply
Be the First to Comment!