Ek vlieg my gaai af sê die ooievaar

Ek vlieg my gaai af sê die ooievaar

Dit is 6 uur die oggend
en hy dra swaar aan n tweeling

hy moet oortyd werk want sy vrou
was nege maande gelede onverskillig

nou is daar ook nog drie
ooievaartjies in die nes

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz