Ek voel tuis

Ek voel tuis

en hou my bek

die volmaan lê laag op die horison
die Hekse se gegiggel

klink luid in my ore

voordat ek sterf

die volmaan lê laag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz