Ek weet nie of ek jou volgende somer weer gaan sien

Ek weet nie of ek jou volgende somer weer gaan sien

jou oe vonkel so
meer as die laaste keer

my swaeltjie dink aan my
as jy op die wind se rug gaan ry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz