Ek ..wil ..jou graag alleen kry……4273

Ek ..wil ..jou graag alleen kry……4273

waar net ons twee
in mekaar se oe kan kyk

sodat ons die donker skaduwees
in mekaar se oe kan sien

in jou donker
sien ek

die 15 jarige jongmeisie
die virgin gegee

die wanhoop liefde
vertel

my God
WAT soek ek hier !

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz