Ek wil jou helikopter

Ek wil jou helikopter

Tot hoog bo vat
waar jy die groot visse
in die groen waters
kan sien

waar jy die prison eiland
kan sien
en daardie smart
ervaar

waar Clifton se strande
die kaalgatter lok
waar die groot platberg
troon

waar die kopter
die pyp se rook
warrel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz