Ek wil net van jou droom

Ek wil net van jou droom

jy is n ferrarri
mooi rooi en plat

jy klou aan n draai
soos n vlieg aan n paai

jou silwer clit mags
rittel my

jou ligkant
verblind my

jou agterkant
jou kurwekant
jou rondingkant

jou vrouekant
jou lekkerruik

jou fluisterkant
jou skemerkant

van jou dagkant
kan ek net droom

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz