Ek wil vir jou Ek wil vir jou September 8, 2009 ‘n skrywers druk gee en my ink blou, rooi, en swart op jou wang plak sodat jy lank daarna nog die kleure op jou wang sien verdof maar jy weet my hart klop nog steeds dig vriendin vir jou mense kan so iets min vertaan maar ons? Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!