Elke nag

Elke nag

sien ek haar
aan die oorkant
van die straat

hare swiepend in die nagwind

my droom
sy glip om die hoek

morenag is sy terug
soos elke nag

voorheen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz