Endless days

Endless days

Ek sit en wag
ongeduldig en tel die dae af

miskien hierdie keer
niemand gaan my keer

verlede jaar se oes
het op die land verdroog

ek wag

endless days
endless nights

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz