Fluisterwoorde van verleiding Fluisterwoorde van verleiding August 27, 2009 jy het vir my ‘n roomys gegee toe ‘n catbury donker en soet die soetse muskadel die rooiste sjerrie my soetlief, my suikerbekkie gee my van jou heuning het hy gefluister toe skrik ek my gat af en moker hom met die heuningkoek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!