Gebruik jy die regte parfuum

Gebruik jy die regte parfuum

die gitswart hings
storm teen die duin af

die slanke merrie se lende bewe
toe sy hom sien aanstorm

sy het vandag DUNE parfuum aangesit
hy storm egter verby

hy het die JOY parfuum geruik
van die wit merrie op die vlakte

GEBRUIK JY DIE REGTE PARFUUM

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz