Gee my as jy wil

Gee my as jy wil

Gee my jou liefde
jou maagdeliefde

om die boodskap
van eg te verkondig

die waarheid eg en trou
staan nie terug

vir die wat sterf
sal vir altyd erf

Gods liefde en trou
is ook daar vir jou

(vir die een,
wat dit nodig het)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz