Geesraak Geesraak January 22, 2010 Vry ons mekaar witwarm deurmekaar,inmekaar,oormekaar in die hitte van die somer vloei die soet stroop wat gretig opgeslurp word die roekelose vergryp kom tot niks daar was nie geesraak gewees nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!