Geld kan alles koop …….4234

Geld kan alles koop …….4234

ons hoor die note kraak
en nuwe motors brul

popcorn en fliek is uit

klere nuuter as nuut
die labels swaai in die wind

die glinster van nuwe geld
verblind die oog

maak los die belt
geld kan alles koop

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz