God het my n kind gegee

God het my n kind gegee

uit by die deur
tassie in die hand

alleen bang
uitgewerp

my motor soekligte
vind jou

my hart
klop huiwerig van vreugde

as ek jou bolletjie gekrimp
rustig sien slaap

God het my weer
n kind gegee

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz