God se oog

God se oog

kom loer elke dag
flou rooi op die horison

en bekyk die sondewereld
hoe meer hy sien

hoe skerper word so oog

wegsteek sondes in die nag
word skandes in die dag

waarom dra so baie
donkerbrille

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz