God se oog kom loer elke dag God se oog kom loer elke dag January 23, 2013 flou rooi op die horison en bekyk die sondewereld hoe meer Hy sien hoe skerper word sy oog wegsteeksondes in die nag word skandes in die dag waarom dra so baie donkerbrille Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!