Godson roep…….4198 Godson roep…….4198 June 2, 2012 godson skyn oor die aarde en voed die plante en diere maar jy mens kruip weg onder beton en plaat kruip in die skemer weg amper wit van nagdonker godson roep ek sal julle nie verteer nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!