Groen suurlemoene se sap het op woes se blad gespat …..VIVA ….WOES …..Dit gaan oor AFRIKAANS
jy kan lees wat jy wil
jy kan skryf wat jy wil
as ander dit nie wil lees nie
sal hulle dit nie weer lees nie
as jy in portugees skryf
gaan niemand lees nie
die jong digters se harte klop warm
as tien mense hul eerste gedig lees
dit was in AFRIKAANS gewees .
as woes sluit is almal outomaties verwyder
los die messe
KOM ons dra finansieel by om woes te red.
en los die negatiewe kritiek.
Leave a Reply
Be the First to Comment!