Haar lag reik tot my oor Haar lag reik tot my oor February 8, 2010 my mond is droog ek het haar gesien sy het verby gegly haar glimlag ver verby ek sien jou onbereikbaar ek kan die bande wat jou bind nie sny nie ek kan jou nie verlos as jy nie wil nie ek sien jou begeerlik onbereikbaar Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!