Hartstaal-Die taal van die liefde

Hartstaal-Die taal van die liefde

as die liefdespyl jou tref
dan praat jy

frans,spaans,portugees of afrikaans

jy brabbel onverstaanbaar

die liefde

is onweerstaanbaar

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz