Hartstraal

Hartstraal

Jou warmte is soos 'n
kaggelvuur knus en gloeiend

in die gloeilig het ons
mekaar ontdek

glysweet lywe
ritmies saam met kaggelvlam

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz