Het God n fout gemaak met die blinde kind.

Het God n fout gemaak met die blinde kind.

met die polio kind
of met die misvormde

dit sal eendag n volmaakte wereld wees
lees ek in my kruisboek

waarom maak ek dan so baie foute
wie sien my oor
wie vergewe my

God het gebed gegee
as ons vertel en berou

en eerlik wees
dan sal ons nie meer fout nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz