Het jy al …..Het jy al

Het jy al …..Het jy al

met bloed geskrywe
met bloed geskrywe

jou eie bloed
is die rivier
van jou lewe

Jesus bloed is
die see van ewigheid

ons dobber lusteloos rond

gaan dip jou pen
in die nagmaalswyn

en skryf die sonde weg
na die pad van vergewing

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz