Hoe sien n man n vrou ?

Hoe sien n man n vrou ?

As Wow sy is sexy

ek sal baie graag…

maar sy kyk nie eers in my rigting nie
ek kan haar nie oog nie sy kyk verby

ek is maar n vaal ou

maar sy weet nie, dat binne my
klop die hart wat sy soek

so naby maar tog so ver

ek kan nie slaap nie
ek rol rond

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz