Hoeveel sal jy my toelaat Hoeveel sal jy my toelaat June 27, 2013 ek lees die bladsye van jou siel ek sien die vonkel in jou oog die warm van jou lyf het my skuiling gegee dit was eens ek kan nie nader kom nie die rooiwarm briket wat jy gooi vertroetel ek tot as tevergeefs Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!