Hoeveel trieks ken jy

Hoeveel trieks ken jy

vra sy laaghals terwyl sy
laaghals buk
en die wynglas neersit

na 5 glase wyn
gaan ons na haar flat

ek vasvat haar om
die bolyf
haar knope waai
een twee drie

sonder toppie begin sy hyg
het beslis nie skaam geklink

terwyl sy hyg
probeer sy praat

pompie, pompie, pompie

asma pompie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz