Huiwerig stap ek Huiwerig stap ek August 23, 2009 Deur die eerste sneeu ysvoet stap ek nader jy keer jou rug op my ek lê die rouvis neer lustug vreet jy my offer maar jy weet jy het my nodig vir jou volgende telg Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!