Hy proe die sagte punt

Hy proe die sagte punt

dit word hard in sy mond
gedagtes storm rond

die brein stuur verward seine
en bevele uit
na al die onderdele

dit het lanklaas gebeur
ek is droog

die vurige soen
les nie my dors nie

my lippe bly droog

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz